Hi-Fi Corporation
Hi fi is corrupt
Ek het my rek. Tot op die sent kla betaal 3mande terug. En nou bel hulle my en se ek moet betaal! Ek het bewyse van al die betalings! Hulle gee my n swak naam en ek gaan nie net n verskoning aanvaar nie! Baie dankie Jako Fagan van vuuren ...