Vodacom
Oneerlik en valse inligting
1) weet nie hoe prosedure werk by vodacare 2) gee vir ons valse inligting ivm handstuk 3) gee vir ons valse inligting ivm met oordra van data van 1 lyn na ander 4) swak diens in tak 5) bestuurder belowe om terug voer te gee 5 dae later en nog niks van hom gehoo ...