Adt Security
ADT staff incompetance
Brief soos aan ADT gerig. Ek rig hierdie skrywe namens my bejaarde gestremde moeder. My ma het haar lidmaatskap beeindig. Die lidmaatskap is beeindiging vanaf 2013/07/01.'n Brief is gefaks met alle besonder hede asook die rede vir die beeindiging. 45 dae kennis is gegee en daarin word ook gevra dat ...