Virgin Mobile South Africa
Foutiewe rekening
Vir die laaste keer het ek 'n foutiewe rekening ontvang. Elke maand is daar regstelling en elke maand moet ek die een of ander fooi ekstra betaal. ...