Vodacom
Produk nie dieselfde prys as advertensie
Vodacom adverteer 'n Samsung Galaxy Note 3 LTE Smartphone vir R489 per maand. Sodra jy die produk wil koop verander die bedrag skierlik na R529 per maand. ...