Mattress Medi Centre
Moet nooit by Mattress Medi Centre koop nie!!
Ons het 05/06/2013 'n Spine Align bed gekoop MET 'n 20 jaar waarborg, nou na 10 maande is die een kant van die bed 'n in geslaap ten spyte van die feit dat ons die matras gedraai het volgens hulle instruksies. Die winkelbestuurder en die areabestuurder was hier en hulle sien klaarblyklik niks fout ...