Blackberry
NOOIT IN MY HELE LEWE WEER N BLACKBERRY NIE!!!
Goeie Dag Vir wie dit mag aangaan: Graag wil ek net onder u aandag bring dat ek in die laaste 4 maande 2 Blackberrys gehaat het. Nooit is n lang tyd maar nooit weer n Blackberry nie. My eerste foon (9300) kon ek my kliente hoor maar hulle kon my nie hoor nie. My 2de foon (9300) gaan vanself af ...