Absa
Bankkostes op my 7 jarige se ou spaarbussie :(
7 Des het ek na die Brackenfell Absa tak gegaan om my kind se spaarbussie geld vas te maak. Tot my skok het die toue by Standerd bank, ENB en Nedbank reeds 8:25 meters v? r gestaan. Absa se toue was kort. Ek het vinnig by die tellers gekom. Die dame verwittig my toe dan hul my of n kontant ...