Spur Steak Ranches
Swak diens en hare in kos
Die Spur in die mall is een van die patetieste plekke waar ek in my lewe was. Ons vra vir 'n tafel vir 4 enkry 'n tafel vir 2. Vanaf bestelling tot en met ons koeldrank gekom het was 30 minute. Die kos is bestel dieselfde tyd as wat ons koeldrank bestel het en dit het eers gekom 45 min na die ...