DIC HOMES
Geld gevat as huur sonder ons by 'n plek bly
Middag. Wil net almal in kennis stel, moet asb. nooit deur DIC Homes 'n huis / meenthuis / woonstel huur nie. Ons het tydelik vir 3maande 'n plek deur hulle gehuur en toe ons uittrek by die plek, is daar van ons deposito afgetrek vir huur vir 'n paar dae van 'n maand wat ons nie eers daar gebly het ...