AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Miscellaneous | Page 564

Category: Miscellaneous
Found 16055 reviews / complaints
Page 564

Toyota
Let's go nowhere

Ek wil begin deur dit duidelik te stel dat ek seker die grootste Toyota fan is en in die proses is om my Fortuner in te ruil alhoewel ek nou ernstige bedenkinge het. My motor het 'n volledige diensrekord en het hom 25 November ingevat vir diens voor die vakansie juis om seker te maak ons is veilig ...

Toyota
Poor Client Service!

Ek is die PA vir die Hoof van ons Kli? ntediens. Nadat haar motor gediens was die 25ste November, het haar 'clucth plaat' gebreek nadat sy terug gekom het van verlof en Toyota Barloworld het dit gister ingesleep van haar huis af. Sy is 'n enkel ma en het haar moeder se voertuig geleen vir die dag. ...