Huggies
Gebreekte nappies
Laas jaar Desember het ek al complain oor huggies doeke wat gebreek was in die pak n dame het my gekontak om te se hul sal my R40 stuur vir die doeke wat in my pak nie voldoende was nie ek sit nog steeds met die doeke want sy het my gese sy stuur n koevert waarin ek hierdie doeke vir haar moet ...