Purple Turtle Movz
Fantastiese diens PTM span
Hiermee wil ek net baie dankie se vir die professionele manier waarop Purple Turtle Movz ons trek vanaf Wellington na Bonnievale hanteer het. Jou hele span mense het hul uiterste bes gedoen om behulpsaam te wees. Dit was so 'n groot hulp vir ons! En al was dit 'n stressvolle tyd, was dit 'n riem ...