AfricaComplaints.com » Welruta Eiendomme - Reviews, Complaints, Сontacts

Welruta Eiendomme
Found 1 review / complaint

Welruta Eiendomme
Skelm en oneerlik

Ek wil mense bewus maak van mense soos Flip Prinsloo wat mense uitbuit wat nie hulle regte ken nie. Na 3 jaar wat ons by hom 2 verskillende eenhede in Edge on the Vaal gehuur het, het sy ware karakter uitgekom na ons uitgetrek het en ons deposito wou terug he. Eerstens is daar tot ons verbasing n ...