Themis Law Chambers
Betaling vir diens gelewer uitstaande
Judie Hayes het ons geskakel vir COC en toe dit nou al 3 maande word wil ek graag weet wanneer die betaling gemaak gaan word toe weet sy kamstig nie van die werk nie maar sy het opdrag gegee om die werk te doen. En ons werk streng op 30 dae en dit gaan nou al vir 90 dae ons stuur email wat sy lees ...