Pick 'n Pay
UNBELIEVEBLE WARM
Hierdie pick n pay winkel op die hoek van 18de laan en Fratesweg het altyd 'n verskoning oor die temperatuur in hulle winkel. ek bly al 6 jaar in pierneefstraat en doen inkopies vir daardie tydperk by pick n pay, maar het nou besluit om verder te ry na Spar in Queenswood. dis absoluut swak van ...