KFC
KFC: Familie take-away of Pub???
Gisteraand het ek en my vriend vir ons KFC gekry vir aandete. Eerste probleem, toe ons by die KFC kom by die nuwe mall in Upington, toe sit van die personeellede op 'n kampstoel voor die winkel in hulle KFC klere. Kom binne, toe staan daar sommer kliente binne die winkel met bier (Amstel) en drink ...