KFC
Swak diens
Ongeveer 12h20 was ek by KFC Cape Gate Lifestyle centre.ek was so wat 4de van voor. na sowat n half uur se wagwas ek voor by die till. Die mense agter my se geduld was ook al op, wantdit het vinniger gegaan by die deur ry punt as binne in die winkel. Die rede hier voor was as hulle jou gehelp het ...