Irma Verhurings
IRMA VERHURINGS BREACH OF CONTRACT EN ONGESKIK
Ons huur 'n huis by Irma verhurings. Ons het binne die eerste twee weke verslag ingedien met al die foute op die huis. Een van die grootste foute is die swembad lek water dat die vlak verminder met 50mm elke keer wat ons die pomp hardloop. Ons het verskeie eposte gestuur en met hulle en hulle ...