AfricaComplaints.com » H&h Verhurings - Reviews, Complaints, Сontacts

H&h Verhurings
Found 1 review / complaint

H&h Verhurings
Moenie by hulle huur nie

Ek bespreek 'n vakansie huismet 4 slaap kamers en 3 badkamers braai geriewe op 22/2/2013. Betaal 26/2/2013 Ons daag op 22/3/2013 by huis op waar agent steeds vir sleutel wag van eienaar. Geen inspeksie is gedoen nie. Later ontdek ons die huis is vuil, wasbakke by storte lek, beddegoed is vuil. Na ...