Emmanuel Begrafnisdienste
Emmanuel is die beste
Ek het baie slegte diens by 'n ander begrafnis diens ontvang en ek het iemand anders gesoek om my ma se begrafnis te doen, ek het begin rond vra en 'n oom Lood wat by Emmanuel werk het gese hulle sal my help. Hy het my na hulle kantoor geneem waar ek met Louise gepraat het. Binne 'n half uur is my ...