Delta Motors
NEW CHEV 1400 UTILITY - Fuel CONSUMPTION
Ons het 'n nuwe Chev 1400 bakkie. Ons is baie teleurgesteld oor sy brandstof verbruik. Delta het gese, dat hulle die computer-box sal reset met die eerste diens en dan sal dit beter wees. Die bakkie het sy eerste diens gehad en nogsteeds is sy pertrol verbruik 10km/liter. Dis totaal ...