Danie Langenhoven
Breach of contract
Ons het verlede jaar 2012 vir Danie Langenhoven van Kleinmond genader om aan te bou by ons huis, wat hy tot dusver gedoen het is baie mooi, maar hy het nie alles klaar gemaak nie. Ons het hom al sy geld betaal onder andere R7000 vir blindings en hier is nog ander werk wat hy moet klaar maak. Ons ...