Belgotex Carpets
Nie tevrede met matte nie
Belgotex grys matte ingesit selfde dag het matte op loop oppervlakte wit vertoon ek het hul in kennis gestel. Hul het toetse laat doen en geen fout gevind met matte Wat my probleem is dat dit witter raak en ek het spesifiek gevra vir matte vir gereelde deurloop dat n mens dit nie moet kan sien nie. ...