Basie Basson
BELOWE ALTYD MET LEE BELOFTES
Bassie Basson adverteer gereeld in een van die kaapse koerantjies om mense se karre aftelos by die bank. As jy hom bel is hy vol stories en geld is nie n probleem by hom nie maar ek sukkel al meer as 2 jaar dat die man my kar aflos. Kan nie onthou hoevveel keer hy al gese het hy gaan my kar ...