Auto Craft Panelbeaters & Maintenance
Poor Service/ Attention
My golf 1.4 staan al die laaste maand by auto craft en ek wag nog tot vandag dat iemand my bel, maar soos dit vir my lyk is ek die een wie autocraft moet bel en as ek doen is stevan nie in die kantoor nie. Ek het al met hom gesels toe Se hy vir my, my kar sal die 20 ste junie reg wees en van daai ...