Autopage
Klagte oor Selfoon rekening
Ek het op Feb se rekeningstaat opgemerk dat my rekening met 'n tweede "device" gekrediteer is. Ek het dadelik die dienssentrum geskakel wat belowe het om die fout dadelik reg te stel. Niks het gebeur nie. Maart dieselfde storie, weer die dienssentrum geskakel en met Shadrech gepraat. ...