Nashua Mobile
Foutiewe Rekening
Ek het in Augustus 2013 my kontrak laat upgrade na 'n goedkoper kontrak toe. Ek is in kennis gestel dat daar kostes verbonde daaraan sal wees, tensy ons eers die kontrak sy volle tydperk laat uit loop. So ges? so gemaak. Vir die eerste twee maande het my rekening nogsteeds die duurder kontrak se ...