AfricaComplaints.com » Unblock - Reviews, Complaints, News

City: Unblock
Found 1 review / complaint

Vodacom
Unblocking my fone

My foon het weg geraak in die shopping mall oor ons vakansie. Na ek hom direk gebel het en hy af was, het ek Vodacom dadelik in kennis gestel en die foon en die sim kaart geblock. Twee dae later het n dame my skoonma gebel en gese sy het my foon in die sentrum op getel en dat ons hom kan kom optel. ...