Distinctive
Produk nie gelewer soos belowe
Kobus van Niewenhuizen van Distinctive in Sunward Park het vir my gekwoteer om 'n plaate te "laser cut" Ek moes die betaling maak en hy het belowe dat ek die plaat binne 3 dae sal he.en ek moes aan die einde self reel dat die plaat gesny word en ek moes weer 'n betaling maak aan die ...