AfricaComplaints.com » Randburg Brayston - Reviews, Complaints, News

City: Randburg Brayston
Found 1 review / complaint

NESTLE
Uitstekende kliëntediens

Ek het op Dinsdag, 30/07/2013, om 09:15 met mev Edna Tembo per telefoon in Afrikaans gepraat. My seuntjie, Hansie (9) het 'n boks Milo pap gekoop en daar was tot sy groot teleurstelling nie 'n monster in nie. Al sy maatjies by die skool het al sulke monsters gekry en hy wou baie graag ook een he. ...