AfricaComplaints.com » Preller Plein Bloemfontein - Reviews, Complaints, News

City: Preller Plein Bloemfontein
Found 2 reviews / complaints

Fishaways
Swak/onbekwame diens

Ons gesin het gister by bogenoemde eetplek gaan middag ete koop. Ek sal nooit in my lewe weer by hulle gaan kos koop nie. Nadat ek amper 10min by toonbank staan voordat kassier my help, vra ek hoe lank die bestelling gaan neem. Haar woorde aan my was 20min. 'n Halfuur later... toe is ons bestelling ...