Wimpy
Please Upgrade
Wimpy Nylstroom is in 'n swak toestand en ek skaam my. Daagliks word daar gekla oor tafels wat nie vas is nie en gebreekte te? ls op die vloer en DAAGLIKS struikel iemand oor die gebreekte te? ls of die elektriese draad wat oor die paadjie l? Jy drink keer op keer jou koffie uit die piering want ...