Absa
Absa kom nie hul ooreenkomste na nie
Ek het vir 'n maatskappy gewerk wat op die 4de November gelikwideer is. In middel November het ek na Absa toegegaan omdat ek 'n polis op my lening gehad het wat dit sou dek indien ek sonder werk sou wees. Ek het vorms ingevul en verskeie kere die tak in Key West besoek. Na vele besoeke het Cecilia ...