Pick 'n Pay
Stinkende winkel agv reuk van vrot vleis Geen bet
My absolute misnoe met Pick & Pay Hyper Montana. Dit het onder ons aandag gekom dat die kliente minder word by die winkel. Dit is onaangenaam om inkopies daar te doen. My ondervindings was al verkeerde pryse en die scan right policy moet afgedwing word. Personeel is absoluut onbehulpsaam ek ...