AfricaComplaints.com » Hoofkantoor/Key West - Reviews, Complaints, News

City: Hoofkantoor/Key West
Found 1 review / complaint

Vodacom
Onregverdige Afkeuring!!!

Ek wil my selfoon rekenig van my pa se naam oorskuif op my eie naam, dit sal dinge net soveel gemakliker maak vir alby van ons. Ek betaal elke maand die uitstaande balans vir die foon in my pa se rekening in m.a.w ek betaal my eie foon!! Ek is n 25 jarige dame, ek verdien bo my gemiddelde salaris ...