AfricaComplaints.com » Headoffice / Canal Walk - Reviews, Complaints, News

City: Headoffice / Canal Walk
Found 1 review / complaint

First National Bank
SHOCKING!!!

Ek is 'n Premier klient en het gister perongeluk R3600 aan Vodacom betaal. Ek het dadelik gebel en niemand by FNB kon help om die payment te reverse nie. Ek is bank toe en na 'n uur en 'n half, gaan die geld eers binne 30 dae betaal word en ek moet 'n R204 fee betaal. Kevin Kandasamy het my gehelp ...