De Ville s Plumbing & Electrical
Swak diens
Op 29Januarie het ek hul geskakel oor my toilet wat lek. Hul het toe n span uitgestuur wat my toilet kom seel het. Dit het my R450 gekos vir die 10min wat hul hier was. n uur later het ek agter gekom dat hy steeds lek. Ek het hul weer geskakel en hul het toe die volgende dag weer iemand (CJ) uit ...