AfricaComplaints.com » Elektronies - Reviews, Complaints, News

City: Elektronies
Found 1 review / complaint

Outsurance
Diens

Ek het 'n versekerings- kwotasie aanlyn gevra om 22:00 op die 30ste Desember 2013. 8:00 die oggend van die 31ste het 'n konsultant my teruggeskakel. Met 'n baie vriendelike, geduldige en bekwame aanslag het Belinda Tulimeni die hele telefoniese onderhoud afgehandel. Dankie Belinda ...