AfricaComplaints.com » Eastrandmall - Reviews, Complaints, News

City: Eastrandmall
Found 2 reviews / complaints

Pick 'n Pay
Think I would

Ek en my man is na pick and pay eastrand mall daar is die pick and pay so vol daar daar kan skaars n muis beweeg ek het n broek gaan om ruil want die een wat ek gevat het was nie reg maar die cashier het dit al op gely en wat vir my so snaaks is hulle het my die eerste keer gesien met die broek toe ...