Zurich Insurance Company
Zurick vat 103 dae om NEE te sê
Op 18 April 2013 was ons besigheids bakkie in 'n botsing met 'n bees Die skade volgens die assesor was slegs aan die bakwerk, maar beloop R140 000. Na meer as 'n maand kry ons die bakkie terug, maar dadelik blyk dit dat daar meer skade was: die oliepyp lek, die bakkie begin op 80 km/h buite beheer ...