Nedbank
BAD SERVICE
Dis werklik swak dat Nedbank versekering so swak reageer indien mens teen huisversekering eis. Agv reenskade en erge weerlig, is my motorhek uitgeslaan, die dak het waterskade. Daar is huurders in wat heeltyd op mens se nek le. Die assessor het my geskakel, 17 April het die persoon wi aangese is om ...