Toyota
Let's go nowhere
Ek wil begin deur dit duidelik te stel dat ek seker die grootste Toyota fan is en in die proses is om my Fortuner in te ruil alhoewel ek nou ernstige bedenkinge het. My motor het 'n volledige diensrekord en het hom 25 November ingevat vir diens voor die vakansie juis om seker te maak ons is veilig ...