Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam
Ek is al meer as 30jr 'n klient van ABSA. Nog NOOIT het hulle nodig gehad om my te bel vir ENIGE betaling van ENIGE rek by ABSA nie. Daar is 'n bedrag deur 'n Mustang Marketing van R19950 van my kredietkaart af wat die konsultant van Mustang Marketing op Budget moes deur sit oor 60 maande. Hulle ...