Klein Hoewe Kleuterskool
Om te proebeer om n eindelose put tevul
My kinders is altwee al vyf jaar in die kleuterskool. Wat nie die goedkoopste is in rustenburg nie. Hulle verwag van die ouers om by die konserte of enige vunksie met die kinders te doen bestandele vir worsbooitjies en ander kosse te gee en dan moet jy dit nog terug koop by die geleentheid. NOU ...