Industrial Coatings
Geen terugvoering van klagte oor swak vakmanskap
Op 24 februarie 2012 het ek staal diefwering by Industrial coatings in gegee vir sandblasting, galvanizing en powder coating. Ek het die bedrag van R14824.00 betaal vir die diens. Na ongeveer 3 weke het die diefwering begin roes. Ek het mnr Geeringh telefonies gekontak om te hoor wat hy daaromtrent ...