Greyhound
Broken and small seats
Ek en my vrou en 2 vriende het op 26 Maart 2013 the cityliner bus na durban geneem. Tot ons teleurstelling. Die veiligheids gordels se een gedeelte wat aan die sitplek vas is staan so ver uit jy kan nie behoorlik sit nie. Die sitplekke was so klein dat 2 normale grootte mense moet skeef langs ...