AfricaComplaints.com » Kaapstad - Hoofkantoor - Reviews, Complaints, News

City: Kaapstad - Hoofkantoor
Found 1 review / complaint

RCS
Allokasie van gelde betaal

Ek sukkel nou al van verlede jaar November 2012 om gelde wat ek betaal het te laat allokeer op my rekening nou na vele maande is die gelde geallokkeer maar nou mag ek nie 'n opbetaalde brief kry nie want daar is volgens hulle nog gelde uitstaande - a.g.v die allokasies wat laat gedoen is. Hoe kan ...