Nashua Mobile
Kontrak nie gekanselleer/swak diens
Was in die Drie Riviere tak om te koor wanneer ek kan opgradeer op my twee kontrakte en om te hoor hoekom ek exstra betaal op die kontrakte. Ek was onder die indruk die bbm is exstra net om te hoor die kontrak wat ek gekanselleer het by hulle nogsteed nie gekanselleer is nie. Ek betaal maande vir ...