Virseker Insurance
Aftercare Service
Ek het skaars vertel hoe be-indruk ek met Virseker was, toe die volgende persoon, Geneveve van Rooyen, my weer be-indruk. Die, met ietsie eenvoudig soos 'n telefoon oproep om te bevestig dat die veranderinge op my polis, soos aangevra, ge-aksie is. Die kleinste aksies maak soms die grootste ...